Cameron Ferguson-Brown
Reddford House Northcliff



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek is meer van n klassieke tipe meisie. My aanvanklike idee was n goue aandrok maar my fantastiese ontwerper, Werner Dey, het al my wildste drome oortref toe hy goud, brons, silver en swarovski kristalle in my rok ge-inkorporeer het. My rok is n absolute asemrowend meesterstuk! My inspirasie was uiters klassiek, Chanel, Valentino met n tikkie Vogue! My grimering wou ek so minimalisties as moontlik gehad het, met net n bietjie meer fokus op my oe. Die hele matriek afskeid was n wonderlike ervaring!