Caitlyn Van Heerden

Teneo

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Toe ek my rok aangepas het, vir die eerste keer het ek geweet dat dit DIE een was! Ek wou nie meer ander rokke aanpas nie! Ek het ontmiddelik soos n prinses gevoel. Geen wonder die onderwerper is Cinderella Devine! Die rok het soos n handskoen aan my gepas met n kein bietjie veranderinge wat ons moet gemaak het. Toe die son gesak het en dit donker raak, het die paillette kleure verander van perske, pienk, goud, blou en silwer. Dit was asof ek n verskillende rok aangesit het wat my laat uitstaan. Dit was n matriek afskyd van my drome.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media