Caitlyn Smith

Potchefstroom Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was iets besonders! Ek het hierdie ontwerp gekies, omdat ek soos n prinses wou voel- en ek het! Ek wou my middel beklemtoon, daarom was hy baie styf om die middel en baie wyd na onder vir die prinses effek
Rooi was nog altyd vir my n kragtige, opwindende kleur, wat nooit uit die mode sal gaan nie!
My ontwerper, Tienie Boshoff, het homself
GOED van sy taak gekwyt!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media