Caitlin van Heerden
Oos Moot
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek weet al vanaf ek ń klein dogtertjie is dat my rok niks naby aan plein sou wees nie, ek wou die aand soos ń disney prinses voel. My drome het waar geword die dag toe ek die rok vind, my rok was net sequins en mesh, met ń corset bo-lyf. My rok se cape aan die bokant het agter my aan gesleep wat vir my rok ń elegante gevoel gegee het. Ek wou iets anders gehad het wat niemand sou verwag nie.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Oos Moot
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou ń unieke, elegante, prinses rok gehad het…na maande se soek na die perfekte rok ,toe vind ek ń foto van ń soort gelyke rok op pinterest. Ek het die foto inspirasie verander dat dit meer by my pas en my verwagtinge was oortref.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok se cape shoulder piece wat uit lang blou mesh en sequins bestaan het, die shoulder piece het die rok net perfek bymekaar gebring.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20