Caitlin Pitout

HTS Witbank

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Pienk en pers was definitief nie my "groot word" kleure nie, maar toe ek die materiaal sien het ek dadelik geweet hierdie is die kleur. My rok se ontwerp is 'n weerspieëling van my persoonlikheid: "plain Jane" met 'n "Sparkle"!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media