Caitlin Gijsbers
Hoërskool Hopefield



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Sieve Morgan van "Made by Sieve" het my rok gemaak. Die inspirasie agter my matriekafskeidrok is ’n kombinasie van wild west en die boho-leefstyl. Gekombineer met faux cowboy boots en 'n wit fedora hoed. Ek wou hê die romp moet verskillende skakerings van nude uitbeeld en die kant is baie versigtig gekies om die free-spirited gevoel van styl regdeur die ontwerp te bereik.