Caitlin Erwee
Höerskool Hans Moore
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Dit was ure se prentjies kyk want ek wou iets anders gehaat het vir my afskeid. My rok is n blou maar nie die normale blou nie. Onderste gedeelte is silk en die bo stuk is kant met Blomme op.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Hans Moore
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om elegant te lyk en my oë te beklemtoon. Die rok het geen diamante of sparkles in gehaat nie sodat ons op my oë kon fokus. Daar was genoeg detail in die rok dat dit uniek was en uitstaan.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van dit was om dit op die dag aantetrek en soos n prinses te voel.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20