Caitlin Coetzee

Goudveld Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het my droom matriekafskeid rok se ontwerp self gekies en my rok spesiaal laat maak. My rok het n prinses styl gehad met n oop rug en lang vloeiende onderstuk. Ons het diamant beldjie aangewerk vir daardie ekstra skitter om my rok af te rond en dit ʼn een van sy soort te maak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Goudveld Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het blou gekies om my groen-blou oë uit te bring en my rok se materiaal was sag en vol blinkers wat my laat uitstaan het en baie spesiaal laat voel het. My rok het gelyk soos n rok uit ʼn sprokies verhaal.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die sprinses bo-stuk met die oop rug en kruis bandjies en dan die diamant beldjie wat my rok perfek afgerond het

Datum van matriekafskeid?

2024-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media