Britney-leigh Oliver
Hoërskool Bredasdor0



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou 'n rok gehad het wat my persoonlikheid perfek uitbeeld en my model rokke almal top! Ek het nog altyd gedink aan iets wat almal se koppe sou laat draai en wou gehad het dat wanneer mense dit sien hulle eerste reaksie "WOWW" sou wees.
Ek het nog altyd presies geweet watse ontwerp ek wou gehad het en moes my droom net tot 'n werklikheid bring. Al my drome oor die perfekte rok is bewaarheid deur Petri v/d Merwe designs! Die aand was perfek en ek was bevoorreg om die spesiale geleentheid saam my vriend Carlito De Wet te kon beleef.