Brigétte Combrink
Pietersburg Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Aanvanklik het ek heeltemal ń ander idee gehad maar na ń paar aanpas sessies het ek besluit dat hierdie die rok is wat ek wil hê. My rok is gemaak spesiaal vir my en Erika Mengouchi het haarself oortref. My rok het ń 'fairytale' gevoel, emerald was nog altyd die kleur waarvoor ek wou gaan.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Enige meisie wil graag soos ń prinses lyk, ek wou nie soos ń prinses voel nie. Die bosfeetjie effek het my aangetrek.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunstelling deel van die rok was dat hy presies gemaak was vir my, hy het my persoonlikheid weerspieël en net oorals perfek gepas.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-17