Biané
HOERSKOOL FICHARTDPARK



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou graag ń rok gehad het wat uniek was en wat nie algemeen was nie.
Ek het klomp inspirasie foto’s gehad en het saam met die ontwerper van my rok gesit en die eind prentjie gevorm en op die beste rok vir my besluit.