Bianca Van Wyk

Hoërskool Monument

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het die pragtige blou tak lace gekies wat die blou materiaal komplementeer omdat dit die delikate skoonheid van takke in die natuur, soos grasieuse rondings en ingewikkelde patrone wat in takke van bome gevind word wat toon al is dinge hoe ingewikkeld jy sal nogsteeds kan groei.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie van my blou rok bestaan uit verskeie bronne.Ek wou n kleur kies wat my sal laat uitstaan en my goed komplementeer en dit was net n bonus dat dit my blou oë maak uitstaan. Die blou word dikwels geassosieer met eienskappe soos kalmte,rustigheid en diepte.Dit kan gevoelens van kalmte en vrede oproep.Dit bring n essensie van elegansie en sofistikasie in my uit.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die detailleerde vakmanskap is my gunsteling deel, wat die vaardigheid en kunssinnigheid agter die ontwerp ten toon stel.Dit voeg n tikkie elegansie en sofistikasie by, wat die rok laat uitstaan.Dit is die perfekte kombinasie van styl en grasie, wat dit n skouspelagtig maak.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media