Bianca van Breda

Hoërskool Overkruin

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was opsoek na n stylvolle "trendsetter" rok wat my as mens beskryf. Elegant en liefdevol. Anmar, van Die Reine Waarheid, het my droom Matriekafskeid rok vir my van 'n prentjie na 'n werklikheid verander. Die reis van Maart tot September was 'n ongelooflike journey vir my en almal wat na aan my is. Om te sien hoe 'n droom in 'n werklikheid verander, was onbeskryflik.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media