Bianca Iori

Hoërskool Nelspruit

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou iets anders dra as net 'n gewone rok en het besluit op 'n broekpakkie wat ook gemaklik is om mee te dans. Vir 'n sagte, elegante voorkoms het ek die romp ontwerp om bo-oor te dra. Die romp kon bloot afknip en ek kon heerlik dans in my broekpakkie!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media