Bernise Steyn
Hoërskool Dr Malan



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Groen is die kleur van my hart , daarom dans ek graag in my groen rok tussen die natuurblare rondom my . Sag en net anders .
My rok is deur my jonger self ontwerp en was dus uit paar keuses na een gemaak.
Rina van Rooyen het towerkuns gebruik om hierdie pragtige rok te maak en dit het my definitief soos n sprokieskind laat voel.