Bernice van Heerden
Hoërskool Hartbeespoort
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is lig blou en is gemaak uit ligte blou organza en skitterende blou patrone. Die balrok se top is versier met blou en pers geborduuurde skoenlappers oor die skouers en die idee daaragter was dat die organza so sag soos wolke voorkom. Die idee was om prinses styl te implementeer in my rok.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Aspoestertjie was my inspirasie. Ek het tot die besef gekom dat ek nie noodwendig saam n ou matriekafskeid toe hoef te gaan nie, en daarom het ek saam my viool op die rooi tapyt gestap. Ek voel n meisie mag alleen stap en kan in die aspek selfstandig wees.
Have courage and be kind” is a motto from the 2015 Disney film Cinderella
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die feit dat my rok sy inspiradie uit n sprokie gevat het en dit het my geinspireer. Maar die beste deel van my rok was dat my rok baie lig was en ek gemaklik in hom kon draai . Ek en my ouma het die rok saam gemaak en ons het die proses baie geniet. Ons het spesiaal ñ lissie aan my rok vasgewerk waar ek my vioolstok aan my rok kon hang.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-01