Bernice Erasmus

Hoërskool Piet Potgieter

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die lae rug en die slee het my baie elegant laat voel, tog het die sakke 'n speelse afdruk gemaak op die rok. Die detail het die afro ding gedoen.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Piet Potgieter

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het net die kleur in gedagte gehad. Toe ek die rok sien, het ek geweet dit is presies wat ek wil hê. Toe ek hom aangepas het, het ek sommer tuis gevoel!!!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die detail op die boonste gedeelte van die rok, en die sakke.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media