Berenice Klopper

Hoërskool Garsfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My matriekafskeid rok was werklik n droom wat waar geword het!
Met die fantastiese ontwerper Joseph Anker het elke klein deeltjie so perfek in plek geval.
Dis ń goue, asimetriese ontwerp wat skitter in die sonlig.
Dit is uit en uit n rok waaroor ek al gedroom het van kleintyd af…

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media