Berdine van Schalkwyk
Trio Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Eenvoud was nog altyd vir my mooi en ek wou graag hê dit moet weerspieël in my rok se snit. Die natuur se grass groen en die betekenis daarvan het n invloed gehad op die kleur van my rok- en dit als was bymekaar gebring deur die strikkies op my skouers.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Trio Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Dit het als in graad 1 begin met 2 strikkies in my hare en só wou ek dit eindig met 2 strikkies op my skouer wat my terug vat na als wat ek ervaar het in die 12 jaar. Ek was inspireer deur iets elegant,stylvol en tog eenvoudig maar treffend. Die idee van n corset het ek gekry van die tydlose rokke in die 1900's wat elke vrou laat voel en lyk het soos n "Lady".
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunstelling deel van my rok was die corset wat my rok uniek maak met die strukke bo my skouers.
Datum van matriekafskeid?
2024-08-08