Beneatha van Schalkwyk
Dirk Postma
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die rok is gekoop by Trés Jolie Bridal and evening wear en die kleur en snit het dadelik by my figuur en persoonlikheid gepas. Die kleure van die rok is baie mooi en verander soos die lig daarop val.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Dirk Postma
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Dit was altyd my droom om soos 'n prinses te voel in my matriekafskeid rok en dit het verseker waar geword in die rok. Die kleur en snit het my presies soos 'n prinses laat voel en dit was presies wat ek wou gehad het.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was definitief die blinkers op die rok. Dit het die rok gemaak wat hy was en wanneer die lig daarop skyn vertoon hy in soveel kleure! Die neklyn was ook baie mooi en het my figuur mooi beklemtoon
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20