Bella van der Merwe

Hoërskool DF Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit was 'n voorreg om die familie tradisie voort te sit waar ouma die rok maak, en dit net van 2 prentjies af. Ek wou net jonk, positief en ag net lekker voel om 18 te wees. Die rok met sy helder kleure is geinspireer deur Carolina Herrera, en het al dié vir my weerspieël.
Met almal wat gehelp het, my familie (My Village), is die rok ook dan nou meer as net 'n rok maar dis 'n storie vir later…..

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media