Beate

C & N Meisieskool Oranje

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Stanley Baptiste, het my kleindogtertjiedroom bewaarheid met die ontwerp en maak van my matriekafskeidrok.
Die feëtjierok pas my persoonlikheid soos 'n handskoen! Klein bietjie speels, definitief romanties en altyd vol pret.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media