Beate Lubbe

Hoërskool Kalahari

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

ń Sag, vloeiende, helderkleurige rok wat gemaklik beweeg en sit.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Kalahari

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die prentjie van Natasha Joubert in die rok het my ma op ñ Sondagmiddag in September 2023 gesien en ek en sy het dadelik geweet dit is my rok. Die helder kleure het dadelik my aandag getrek. Dit was eenvoudig om die besluit te neem.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my matriekafskeidrok was die een langmou & afskouer kombinasie. Ek is ook mal oor die kleur van die materiaal.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media