Beané Compion
Hoërskool Duineveld



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou nog altyd ń unieke rok gehad het wat nog niemand in ń tydskrif of op enige so sosiale platform gesien het nie. Ek het na Casper toe gegaan en vir hom gevra oom maak vir my n rok wat dramaties is maar tog ek. Die oom het my wildste drome waar gemaak en die ongelooflike rok vir my ontwerp en gemaak. Die rok verduidelik presies hoe ek as n mens is.