Bea de Klerk
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
"Mint" groen, bietjie bling, sag en asemrowend… DIT IS MY DROOMROK.
As matriekmeisie weet ons nie altyd waar ons inpas nie. Is jy nog 'n skoolkind of is jy nou al 'n jong dame?
Om 'n rok te kry wat jouself 100% pas en uitbeeld is nie maklik nie…
maar ek dink ons (dis nou ek, Casper Bosman) het dit reggekry om my Droomrok te bewaarheid.
Ek het soos 'n Queen gevoel.
Dankie pappa en mamma.