Avrillene Uys

Melkbosstrand High

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My Droom rok kom van Special Occassion Dresses in Parrow, my rok was n wit met swart rose meermin ontwerp.
Ek het die rok gekies om uniek te wees en met n 'vintage tema' te gaan.
My Hare en grimering was gedoen deur Natalie Gargan van Makeup by Natalie, Naals is gedoen deur Jolene by Glitz & Glam Nails & Beauty.
My foto's is geneem deur my tannie en niggie van Le Paris Photography gebaseer in Durban, hul het deur gevlieg Kaap toe om my dag baie spesiaal te maak, Foto's was geneem by Loch Lynne Wine Estate in Durbanville.
My Matriek Afskuit was gehou by Eensgezind in Durbanville op die 23st September 2022.
Ek wil ook net Dankie Se aan my Pa en Ma al is hul geskei het hul saam gekom en my dag besonders spesial te maak.
en n Groot dankie aan my Kerel Jarrod Jansen wat saam my op die foto's is.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media