Ashleigh de Lange

Hoërskool Grens

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het in Graad 8 op ‘n foto afgekom van hierdie rok en tot en met my matriekafskeid daarby gehou……ek het nie eers ‘n back-up plan gehad vir ‘n tweede keuse nie.

My rok was ontwerp en gemaak deur Dress For Style – Ronell Jooste.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media