My rok is gekies oor die een element wat vir my belangrik was vandat ek kan onthou en dit is om uniek te wees. Ek het besluit om my droom kleur, aqua, in n rok om te skakel. My kinderlike denke is deurgevoer met n lang slee en n verrassingselement met n knippie anzelle blinkers. Ek wou myself sien in n rok en my matriekafskeid rok beeld dit uit.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ek het
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My grootste droom as n klein dogtertjie was om n helder matriekafskeid rok te dra. Ek was vasbeslote om n rok te laat maak wat mense nie met my sal assosieer nie. Ek wou net die boodskap oordra dat jy jou drome, wat jy as klein dogtertjie gehad het, kan uitleef al is dit in die vorm van ñ rok.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit lyk op die eerste oogopslag soos n wye rok maar in realiteit is dit n noupassende rok