Anzelle Botha

Framesby Hoerskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag iets uniek dra en die materiaal het my oog dadelik gevang in die winkel. Die ontwerp is 'n kombinasie van 'n paar rokke wat my inspireer het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media