Anzel Cronje
Hoerskool Pretoria Noord



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is nie n alledaagse rok tipe nie. Dit bestaan hoofsaaklik uit n kortbroek pakkie strapless, gemaak van Champagne Korea satyn en versier met off white blom motiewe. Daar by is n los oor romp vir afwerking gemaak uit champagne tulle en ook versier met dieselfde off white blom motiewe.
My rok is ontwerp deur Mirte van den Heever.