Anzél van Zyl

C & N Sekondêre Meisieskool Oranje

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok wat ek in gedagte gehad het was glad nie soos die finale produk nie. My ontwerper het my grootste verwagtinge oortref en my rok is soos ‘n droom wat waar geword het. Dit was perfek en onbeskryflik mooi!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media