Anzél Kuhn

Hoërskool Piet Retief

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het my rok by Trés Jolie in Pretoria gekoop , ingevoer van Parys.
Ek het nie ń spesifieke idee gehad van watse rok ek wou hê nie , alhoewel ek geweet het dit moet iets anders wees. Toe ek dié geel rok aanpas , het hy perfek gepas. En toe ek die sprankel in my oë sien , het ek geweet , dis my rok! Die agterkant van die rok was net WOW! en die feit dat die rok sakke het , was ń bonus.
Ek is ń ekstrovert en ek dink dat dié groot , helder rok , dit beklemtoon.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media