Anzé du Toit

Hoërskool Bellville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is oor die algemeen redelik skaam, so ek wou 'n rok gehad het wat nie te veel uitstaan nie, maar steeds mense twee keer laat kyk! Die rooi voering was dus 'n unieke manier om 'n bietjie kleur in te bring en dit het baie mooi gekonstrasteer met die glinsterende swart van die rok. Die ontwerp was my eie en is die handewerk van my eie ma. Die belangrikste vir my was dat ek mooi en vol selfvertoue moes gevoel het en ek het beslis!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media