Anushka Schoultz
Hoërskool Framesby



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
“The sun is up, the sky is blue; It’s beautiful, and so are you.” – John Lennon
Anushka se rok is deur Alec van Vuuren, 'n vername Port Elizabeth ontwerper, ontwerp en gemaak. Die kleur is gekies, weens Anushka se liefde vir die see, die blou kleur komplimenteerend teenoor haar ligte vel. Alles van die diamanté in haar hare, na die diamanté sproetjies op haar rok, is beplan, gekies en uit een gesit om nie net mooi te lyk, maar om ook hier die "jeans and tshirt" meisie gemaklik te laat voel.