Anusca van der Walt
Silver oaks international



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het van kleins af Top model se boeke vol "ontwerp". My rok moes my persoonlikheid en styl weerspiel. Ek het die visie gehad en self ontwerp. Dit moes gemaklik saam met krukke en n rolstoel werk want ek het n heup operasie 9 dae voor my matriekafskeid gehad. Dis iets uniek, mooi, tydloos en ek sal dit weer kan gebruik. Belangrikste dis ek.