Antjie Erasmus
Hoërskool Bergvlam



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het my kortlysie van moontlike kleure in my kop gehad, maar toe ek die “sea foam”-kleur kant in die winkel sien, het ek geweet die soektog is verby. Ek wou nie eers verder kyk nie. Ek is mal oor die “vintage” gevoel daarvan. Die rok het ‘n eenvoud en ‘n kalmte, maar is definitief nie vervelig nie. Dit is perfek gemaak vir my lyf en beklemtoon al die regte plekkies. Ons (ek en die rok) bring definitief die beste in mekaar uit. Dankie vir my stunning rok Lynmarie Griffioen.