Anri Swanepoel
Hoërskool Pietersburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
N mooi matriekafskeid rok is enige matriek meisie se droom.My rok het ek al in graad 8 gekies en nooit het ek weer aan n ander rok gedink nie,ek hou van die styl en die elegansie van die rok en die kleurskema.My rok het my baie uniek laat voel en ek het gevoel soos n prinses in my eie storie verhaal
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was vir n styl wat vormpassend is en n elegante styl gee met n moderne voorkoms.My keuse vir my matriekafskeidrok was om almal te verbaas met die keuse van my rok.Die wynrooi kleur het ek gedink sal mooi gaan by my donker hare en blas vel daarom het ek ook net slick styl gedra.My onterwerper het gêse ek dra die rok die rok dra my nie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My hele rok,my kleur en my styl was alles perfek
Datum van matriekafskeid?
2024-09-17