Anri Smit
Hoër Meisieskool Bloemhof



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Pienk is my gunsteling kleur! HIERDIE rok het my soos 'n "celebrity" by die Met Gala laat voel! Van materiaal koop tot die groot aand was 'n avontuur. Vir my was die finale prentjie perfek en ek wou nie die rok uittrek nie. Die rok was sag , stylvol en speels.
Dankie Mamma en Pappa vir die pragtige rok 💗