Anri de kock

Sasolburg Hoër Skool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Uniek. Sag. Elegant.
Dit is die 3 woorde wat ek sal gebruik om my rok te beskryf. Ek is baie lief vir die natuur en het spesifiek hierdie kleur gekies omdat dit my laat dink aan die blou lug van die hemel op ‘n mooi lente-dag. Die beweeglikheid van my rok herinner my aan die golwe van die see; ook een van my gunsteling plekke. En hier en daar net ‘n tikkie sprankel . . . maar nie te veel nie want ek hou van eenvoud. Hierdie rok was spesiaal vir my ontwerp en ek sal oor 20 jaar nogsteeds met trots kan terug kyk na hierdie asemrowende skepping wat my soos ń prinses laat voel het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media