Anri Boshoff
Hoërskool Lichtenburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het na baie rok idees gekyk en verskillende rokke aangepas. Op die ou einde het n noupassende rok my figuur die beste gepas
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Lichtenburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My 3 kleure waar uit ek moes kies was blou, rooi en groen. Die groen het my velkleur en oë beklemtoon.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunstelling deel van my matrieksfskeidrok was my sleep en my rug.
Maar ad geheel was my rok perfek.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20