Anoché Smal
Hoërskool Nylstroom



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Goeie dag
Ek is Anoché Smal en saam met my is Henry van Wyk.
My rok is gemaak deur Moshashane boutique en dis n baie mooi, gemaklike en n lekker rok om te dra. Hy is nie net swaar nie maar ook koel.
Hy bestaan uit net en materiaal wat nie maklik vlekke op kry nie.
Ek is tevrede met my rok en sal hom graag weer wil dra vir spesiale geleenthede