Anneska Beukes
Hoërskool Linden
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het gebruik gemaak van verskeie prentjies en verskillende ontwerpe , waarvan ek elemente van elk bymekaar gesit het om by die finale ontwerp te kom. Tannie Sandra Pretorius, wie my rok gemaak het, het gehelp met die fyner detail, soos die rug se ontwerp.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Linden
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou n tydlose en klassieke ontwerp gehad het wat ek 20 jaar later nogsteeds kan waardeer en dra. My inspirasie het baie van die Netflix Sepie, “Bridgerton” af gekom dus het ek n meer moderne weergawe ontwerp.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rug. Die lae oop rug, wat met 3 stringe pêrels bedek was. Die feit dat tannie Sandra die pêrels met die hand aan mekaar gestring het, maak dit, dit vir nog meer spesiaal.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20