Annemieke Pienaar

AHMP

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok se ontwerp pas perfek by my persoonlikheid. Die goue en pienk materiaal straal n gevoel van vroulikheid en elegansie uit. My fyn kralewerk op die bostuk van my rok is fyn uitgesoek net soos elkeen van ons. My rok is geinspireer deur die romantiese styl met luukse krale en fyn kant en borduurwerk. Die oop rug met die korset het ook bygerda tot die romantiese styl.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja en dit baie geniet

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ons tema was “ek sien haar skyn” en my rok het defnitief geskyn. Die klein dogtertjie in my wou nog altyd n prinses rok gehad het. Toe ek hierdie besonderse rok aangepas het ek geweet dis die een. Ek wou uitstaan en dit was vir my belangrik om n rok te he wat nie normaal is nie. My rok is geinspireer deur my glinsterende persoonlikheid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die fyn kralewerk.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media