Annemi Grobler
President Steyn Skool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het op 'n sagte vuilpienk layered rok besluit. Die bokant was styfpassend en bont. Toe ek die rok by YDE (Young Designers Emporium) gesien het, het ek dadelik geweet dit is die rok vir my.
Die rok het baie mooi by my ligte velkleur gepas.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
19 Oktober 2024
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het eers nie geweet watter rok ek vir die matriekafskeid wou hê nie.
Ek het orals vir idees aanlyn gesoek, maar toe ek die rok by YDE sien, het ek dadelik geweet dit is die een vir my.
Dit het sag en vleiend op my lyf gevoel en die kleur was vir my besonders.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die styfpassende bokant van die rok met die valle het my laat voel soos 'n Prinses.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-19