Annemé Bezuidenhout



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek onthou nog toe ek klein was wat ek my pienk ballerina rokkie verruil vir kortbroeke en plakkies,en na n paar jaar dit verruil vir kickboxing klere..n regte tomboy..en alles terug ruil vir n aand se mooi maak!
Ek het vir my spesiale dag my kortbroeke en plakkies verruil vir n lang midnightblue rok en hoë-hak skoene,Ek het by Roedolf D Couture in gestap en vir hom kreatiwiteit vryheid gegee om my nie soos n prinsess te maak lyk nie maar wel soos n koningin te maak lyk, Hy hetmyop en af gekyk en dadelik weg gespring…Na elkepassing het ek meer en meer verlie op die rok geval,op die dag het hy nie net my perfete rok vir my gegee nie maar asook my hare en gremering gedoen wat alles saam smelt met my rok,ek het gevoel asof ek in n kasteel moet bly.
Ek het elegant,gemaklik en stunning gelyk en gevoel,n rok kan mooi wees…maarkan die meisie mooi lyk in die rok?