Anneen Cornelissen
HTS Drostdy
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Eenvoudig en Elegant
Skool se matriekafskeid bygewoon?
HTS Drostdy
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou nog altyd n baie klassieke rok met iets uniek daarby gehad het
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dat elke blommetjie van die bolyf van die rok met die hand vas gewerk is
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19