annebé meyer
hoërskool langenhoven riversdale



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek't nie my rok gevind nie maar my rok het my gevind. Dit was soos liefde met eerste oog opslag!! Soos n disco ball!! Soos al die kleure van die reenboog, iets uniek. Al die emosie van daai dag in my rok se kleure ….. Van opgewonde tot hartseer alles in die kleure!!! My droom!