Annarize Myers

Hoërskool Dr Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag 'n elegante rok gehad het, maar wou ook graag gemaklik wees. Deur my "jumpsuit" was dit alles moontlik. Ek kon gemaklik saam my geliefde perd Moonshine foto's neem en gemaklik dans, maar terselftertyd het ek pragtig en elegant gevoel. House of JM Designs het my rok pragtig gemaak.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media