Annali Potgieter

Hoërskool Alberton

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Van kleins af, was my doelwit om uit te staan. Ek was nog altyd anders as die meerderheid, het nog altyd my eie manier verkies. My matriekafskeid rok het dit reflekteer. Dit was n rok, wat spesiaal vir my ontwerp was. Dws, daar was landswyd nie een rok soos myne nie. Die kleur, die val- effek skuifbare moue - dit is alles uniek. Ek wou die koppe laat draai, en die mense laat fluister. Dit was anders, dit was uniek, dit was besonders, en dit was pienk, enige meisie se gunsteling kleur.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Jax

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Verskei foto's op Pinterest

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Verseker dat my ontwerper my droomrok 'n realiteit gemaak het.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media