Anna-Mart Baard
Keetmanshoop Privaatskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die rok van my drome. Ek het dit self ontwerp en laat maak – enig in sy soort. Die rok het 'n unieke kleur, maroon met 'n ondertoon van pers en swart. Met 'n pragtige oorkruis rug. Dit het heel aand geglinster en mense se asem weggeslaan.